Vyfsterman (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.00
2022-09-07
Highest Price
$5.00
2022-09-07
Lowest Price
$5.00
2022-09-07

Vyfsterman (Afrikaans Edition)

Janie se ontmoeting met die enigmatiese en aantreklike Darren loop amper op €n fiasko uit. Boonop ontwikkel sy €n €œhartkwaal€ wat haar teister elke keer as sy hom sien.

Sy beland viervoet in die Fouch©-familie se intriges wanneer Stef haar vra om sy egskeiding van Darren se suster te behartig. Durf sy instem, en watter invloed gaan dit op haar ontluikende verhouding met Darren h? Sy wonder ook oor die foto van die vrou en kind op Darren se lessenaar.

Wanneer Stef haar by die vervalsing en diefstal van vier waardevolle skilderye betrek, is dit Darren wat haar glo en onteenseglik aan haar bewys dat hy nooit weer sonder haar wil wees nie.

  • TitleVyfsterman (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerLAPA Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2015-05-08T11:31:22.000Z
  • FormatKindle eBook