Vlam van die Salamander (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$2.99
2024-05-04
Highest Price
$2.99
2024-05-04
Lowest Price
$2.99
2024-05-04

Vlam van die Salamander (Afrikaans Edition)

Die tragedie van sy gesin se dood in 'n tref-en-trap-ongeluk laat Coen, top-misdaadverslaggewer, perspektief verloor. Hy drink te veel en kan nie van die gedagte loskom dat hy die eintlike teiken van die moordenaar was nie. Geleidelik begin hy deur sy dranknewels die deurmekaar legkaart van 'n bose aanslag wat in Tafelbaai gaan plaasvind, inmekaarpas. Duisende lewens is op die spel in die komplot.

  • TitleVlam van die Salamander (Afrikaans Edition)
  • Manufacturere-Boeke vir Afrika
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2015-02-28T19:19:04.000Z
  • FormatKindle eBook