Van voorgee tot omgee (Modern) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2024-02-22
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Van voorgee tot omgee (Modern) (Afrikaans Edition)

€n Dilemma, €n ooreenkoms . . . €n afspraak!

Nate Mackenzie weet net h³© om ¡l wat meisie is met sy sjarme te oorrompel. Hy sit egter nou met €n tameletjie. €n Vriend gaan trou. Maar vra hy een van die meisies wat hy onlangs uitgeneem het om hom te vergesel, droom hulle in €n japtrap van €n tamaai diamantring aan die linkervinger. Gaan hy op sy eie, is hy aan die genade van sy immer hoopvolle susters uitgelewer. Hulle soek vir hom €n vrou.

Toe ontdek hy Saskia Bloom. Sy doen navorsing in verband met aanlynafsprake. Hulle kom tot €n ooreenkoms. Sy sal die navorsing gebruik €“ en hy gee voor dat sy sy meisie is. Seksueel spat die vonke uit die staanspoor, maar hulle verskil hemelsbreed van mekaar. Sal hulle ooit daarin slaag om mense te oortuig hulle is €n gelukkige €œpaartjie€?

  • AuthorAlly Blake
  • BindingKindle Edition
  • Edition1
  • EISBN9781415026373
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelJacklin Enterprises
  • ManufacturerJacklin Enterprises
  • NumberOfPages185
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2014-09-29
  • PublisherJacklin Enterprises
  • ReleaseDate2014-09-29
  • StudioJacklin Enterprises
  • TitleVan voorgee tot omgee (Modern) (Afrikaans Edition)