Uitgemaakte saak (Afrikaans Edition)
’n Vreemde man bied finansiële hulp aan vir Christien se maatskappy wat in finansiële verknorsing beland het. Sy voorwaarde is egter dat sy met hom trou as sy nie binne drie maande die bedrag kan terugbetaal nie.