Stoute kabouters (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.00
2024-01-24
Highest Price
$5.00
2024-01-24
Lowest Price
$5.00
2024-01-24

Stoute kabouters (Afrikaans Edition)

Stoute Kabouters van Jasper M Cloete is by Hartbees Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.
Private speurder Noot Retief word betrek by diamantsmokkelary, onwettige dobbelary en moord toe hy op sy GROOT vriendin Koekoes de Beer se oproep om hulp reageer.
En dit is nie eers Koekoes self wat sy hulp nodig het nie, maar haar vriendin, Mona Ras, wat nie veel ooghare vir Noot het nie.
Kort voor lank doen hy boonop soveel beserings op dat sy rugbyloopbaan in gevaar is. Maar die klipharde Blou Bul-liga was nie verniet Noot se leerskool nie...

  • TitleStoute kabouters (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerHartbees Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2012-11-11T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook