Slegte keuses - hoe hanteer ek dit? (eBoek) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-27
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Slegte keuses - hoe hanteer ek dit? (eBoek) (Afrikaans Edition)

Miskien is jy bekommerd dat jy met die verkeerde persoon getrou het. Miskien dra jy die las van €n geheim of loop jy op €n gevaarlike pad. Miskien het jy €n keuse gemaak wat iemand so seer gemaak het dat jy dink die verhouding kan nooit weer herstel word nie.
Ons almal maak keuses waaroor ons later spyt is, maar daar is goeie nuus: Jy kan weer rustigheid in jou hart kry, met God en ander mense vrede maak, en deur die Here se genade €n nuwe begin maak. Die boek se besprekingsgids sal lesers ook lei om na te dink oor die besluite wat hulle al geneem het.
In SLEGTE KEUSES €“ HOE HANTEER EK DIT? wys topverkoper-outeur en leraar Erwin Lutzer lesers hoe om die beste te maak van selfs hulle swakste besluite sodat hulle €n beter toekoms kan ingaan.

  • AuthorErwin W. Lutzer
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781431609352
  • FormatKindle eBook
  • LabelCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ManufacturerCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • NumberOfPages125
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-03-15
  • PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ReleaseDate2013-09-13
  • StudioCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • TitleSlegte keuses - hoe hanteer ek dit? (eBoek) (Afrikaans Edition)