Saartjie se skatte (#10) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.76
2023-12-10
Highest Price
$7.74
2022-08-24
Lowest Price
$5.76
2023-12-10

Saartjie se skatte (#10) (Afrikaans Edition)

Spoke en skatte €“ hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan €n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in werklikheid net so bang soos die seun, maar danksy €n briljante set tree sy as oorwinnaar uit die stryd. Galpil storm voor al hul maats se o« by die spookhuis uit asof daar €n hele string kermende geeste op sy hakke is! Maar Saartjie leer in hierdie boek ook die hartseer kant van die lewe ken, en sy ontdek dat dit soms lekkerder is om te gee as om te ontvang. Gelukkig werk alles uiteindelik goed uit wanneer sy €n baie groot verrassing kry.

  • TitleSaartjie se skatte (#10) (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerHuman & Rousseau
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2011-04-01T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook