Rika du Plessis Omnibus 7 (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$2.00
2023-12-26
Highest Price
$3.00
2022-07-28
Lowest Price
$2.00
2023-12-26

Rika du Plessis Omnibus 7 (Afrikaans Edition)

LET asseblief op dat hierdie verhale ook as enkeltitels by Amazon te koop is.

Kyla wou net €˜n le« lokaal in €˜n groot gebou huur, maar toe sy teenstand van die eienaar kry, gebeur dinge vinnig op mekaar. Binne die bestek van een oggend word sy die nuutste €œflossie€ van die eienaar, en skielik sit €˜n yslike diamantring aan haar vinger€¦
Kyla se oupa Daan s nie verniet dat daar tien duiweltjies op haar skouers rus wat gedurig net wag om orent te spring nie!

Lanie erf €˜n modehuis. Die baas van €˜n ander modehuis, Pierre, probeer haar oortuig om met hom te trou sodat hulle die modehuise kan laat saamsmelt. Lanie wat nog nooit egte liefde leer ken het nie, is in vertwyfeling oor sy voorstel. Veral toe daar in haar modehuis klein goedjies begin wegraak en sy verplig is om die dienste van €˜n speurder, Rudie, in te roep. Daar is onmiddellik €˜n vuur reaksie tussen hulle. Nie een wil dit erken nie €“ sy omdat sy beloof het om vir drie maande aan Pierre verloof te wees en probeer om hom lief te kry, en boonop lyk dit of Rudie ook o« vir €˜n ander skoonheid het €“ hy omdat hy nie in €˜n ander man se slaai wil krap nie.
Rudie ontmasker egter nie net die kleptomaan in die modehuis nie, maar ook die persoon wat Lanie se kolleksie ontwerpe vir haar nuwe vertoning gesteel het €“ dit maak heelwat mense se o« oop. Skielik het nie Lanie of Rudie meer redes om hulle gevoelens weg te steek nie€¦

Leila veg teen haar ontluikende liefde vir €˜n man wat haar stiefsuster €“ aan wie hy verloof was €“ in die steek gelaat toe sy hom die nodigste gehad het. Sy verag hom daaroor, maar tog begin sy geleidelik besef sy sukkel om hom te weerstaan. Sy vlug terug Duitsland toe om te kyk of haar Duitse vriend haar nie kan help om hierdie ongevraagde liefde in haar hart te laat verdwyn nie.

Re«nwoud Bruid - Om in die Amasone verlore te wees en boonop saam met iemand vir wie jy veragting koester, is n yslike probleem...



  • TitleRika du Plessis Omnibus 7 (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerH. Cloete
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-01-14T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook