Op geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-10-23
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Op geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition)

Die skokverlowing van die eeu! Dit lyk of ons gunstelingrabbedoe, die berugte Aiesha Adams, probeer verander. Bronne onthul dat sy nie net tans in die Skotse platteland wegkruip saam met die aantreklike aristokraat James Challender nie, maar die paartjie is in die geheim verloof!
Ons het nog altyd €n sagte plekkie vir Aiesha gehad. Met haar ongelukkige kinderdae wat haar oral volg, weet ons haar wilde streep steek iets meer weg. En ons het gedink Aiesha en James is geswore vyande . . . Maar as die vonke buite die slaapkamer spat, is die vuurwerk dalk net te veel om te weerstaan . . .

  • AuthorMelanie Milburne
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781415028926
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelJacklin Enterprises
  • ManufacturerJacklin Enterprises
  • NumberOfPages159
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2015-05-28
  • PublisherJacklin Enterprises
  • ReleaseDate2015-05-28
  • StudioJacklin Enterprises
  • TitleOp geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition)