Ons twee saam (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.00
2022-08-26
Highest Price
$5.00
2022-08-26
Lowest Price
$5.00
2022-08-26

Ons twee saam (Afrikaans Edition)

Elize loop letterlik trompop in die sjarmante Edwin vas by die firma waar sy en haar span €n oudit doen.

Van meet af aan skiet Kupido sy pyle trefseker in Elize en Edwin se rigting, hoewel €n verhouding tussen ouditeur en kli«nt taboe is.

Dan ontdek Eric €n bedrogspul by die pakhuis, en dit lyk of Edwin skuldig is. Hoe kon hy niks hiervan geweet het nie, is die vraag wat Elize teister. En hoekom jok hy vir haar? Sy besef sy sal hom nooit weer kan vertrou nie.

Wanneer dit uitkom dat Edwin €n €œskaap in wolfsklere€ en te alle tye eerlik was, juig Elize en weet sy haar en Edwin se toekoms is onlosmaaklik ineengestrengel.

  • TitleOns twee saam (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerLAPA Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2015-05-08T16:01:31.000Z
  • FormatKindle eBook