Moord in die beloofde land (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$18.06
2022-04-03
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Moord in die beloofde land (Afrikaans Edition)

’n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die “reëls” van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970’s tot die 1990’s, is vervleg met sy obsessie met die skêrmoordenares Marlene Lehnberg. ’n Boeiende, intrigerende roman – die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.

  • TitleMoord in die beloofde land (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerHuman & Rousseau
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-06-15T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook