Moer toe die vreemde in (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2017-09-07
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Moer toe die vreemde in (Afrikaans Edition)

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is ’n gebore storieverteller wat weet hoe om sy lesers mee te voer, hulle saam te neem na al die wonderlike plekke wat hy self al besoek het. Soos hy dit self stel: “Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie – alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oë. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe ...”

’n Móét vir die avontuurlustige leser.

  • AuthorC. Johan Bakkes
  • BindingKindle Edition
  • Edition1
  • EISBN9780798165013
  • FormatKindle eBook
  • LabelHuman & Rousseau
  • ManufacturerHuman & Rousseau
  • NumberOfPages96
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-06-15
  • PublisherHuman & Rousseau
  • ReleaseDate2013-06-15
  • StudioHuman & Rousseau
  • TitleMoer toe die vreemde in (Afrikaans Edition)