Middernagminnaar (Afrikaans Edition)Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van €n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat verkrummel.
Latest Price Updates