Liewe Maria Magdalena (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-05-18
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Liewe Maria Magdalena (Afrikaans Edition)

Sal daar miskien vir haar hier in Marokko meer as net kortstondige betowering wees, wonder Lara. Hier gaan sy die rol van Maria Magdalena in 'n film vertolk en dis hoe sy altyd mense wil begeester en be¯nvloed - as aktrise. Dant© wil graag die skewe beeld wat die wreld van Maria Magdalena - en die universele vrou - skep, regtrek

Lara moet egter nie vergeet van die teleurstelling en verwerping wat sy leer ken het toe sy voorheen haar droom wou navolg nie. Sy moet ook nie die geluk wat sy nou gevind het, weggooi nie. Gustav, haar verloofde, wag reeds ongeduldig dat sy haar rol as pastoriemoeder moet begin speel. 

  • AuthorFrenette van Wyk
  • BindingKindle Edition
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelBoekemakranka
  • ManufacturerBoekemakranka
  • NumberOfPages115
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2012-04-18
  • PublisherBoekemakranka
  • ReleaseDate2012-04-18
  • StudioBoekemakranka
  • TitleLiewe Maria Magdalena (Afrikaans Edition)