Liefde vir Reza (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-27
Highest Price
$5.00
2022-08-25
Lowest Price
$5.00
2022-08-25

Liefde vir Reza (Afrikaans Edition)

Die Amerikaner Seth Carlan is 'n man van teenstrydighede

Die legkaartstukkies van sy lewe sal h½ inmekaar laat pas. Vroue lees te maklik vir ewig en ewig, amen, in sy optrede. Daarom is hy oorversigtig. Tot hy die beeldskone en enigmatiese Reza Mettler ontmoet wat sy prioriteite heeltemal deurmekaarskommel €¦

Maar Reza is nog versigtiger. Sy skulp haar toenemende aangetrokkenheid tot di© donkerkopman behoedsaam toe. Hy kan lekker rondspeel omdat hy weet hy kan ankers lig wanneer hy moeg gespeel is €¦ maar waarheen gaan s½ met haar hartseer en verlies as s½ nou kop verloor?

  • TitleLiefde vir Reza (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerLAPA Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-03-30T15:46:02.000Z
  • FormatKindle eBook