Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$1.50
2024-01-12
Highest Price
$1.50
2024-01-12
Lowest Price
$1.50
2024-01-12

Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)

Van kleins af moes Tania terugstaan vir haar identiese tweelingsuster, Marla, wat alewig alles wat aan haar behoort wil oorneem. Maar toe die dag aanbreek dat Marla haar verloofde by haar afvry, besluit sy tot hiertoe en nie verder nie. Sy gee pad van die dorp af waar Marla woon om elders €˜n nuwe begin te maak. Op €˜n klein myndorpie ontmoet sy vir Linde en sy pragtige klein dogtertjie. Na €˜n aanvanklike misverstand en stroefheid tussen hulle, kom hulle verbasend goed oor die weg, en Tania begin drome oor hom, sy kindjie en haar droom. Dis egter van korte duur, want Marla verskyn weer op die toneel€¦

  • TitleLiefde in jou oë (Afrikaans Edition)
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-03-14T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook