Leendert in die Land van Lelike Gewoontes (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$0.99
2024-05-30
Highest Price
$0.99
2024-05-30
Lowest Price
$0.99
2024-05-30

Leendert in die Land van Lelike Gewoontes (Afrikaans Edition)

Leendert word in 'n goeie stabiele huis groot. Leendert rebelleer egter teen hierdie opvoeding. Terwyl hy besig is om stokkies te draai beland hy in 'n situasie wat byna sy lewe kos, maar ook uiteindelik lewensveranderend is. Hy kom in aanraking met 'n magiese maar tragiese land... Die Land van Lelike Gewoontes. Hier word Leendert gekonfronteer met homself... en die werklikheid.

  • TitleLeendert in die Land van Lelike Gewoontes (Afrikaans Edition)
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-08-05T13:45:51.000Z
  • FormatKindle eBook