Kasteelbruid (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-26
Highest Price
$5.00
2022-08-01
Lowest Price
$5.00
2022-08-01

Kasteelbruid (Afrikaans Edition)

Tanja Vermeer het Suid-Afrika toe gekom om €n vreemde man se vrou te word omdat sy geen ander uitweg gesien het nie. Die man wat haar op die lughawe kom haal, lyk nog aantrekliker as op die internetfoto. Maar tot haar skok moet sy uitvind dis nie Karel nie.

By Purper Drome aangekom, word sy nie net deur €n bombastiese Karel gekonfronteer nie, maar ook deur sy snobisties tant Muriel. En die beeldskone Marlene laat haar ook gou verstaan sy is nie in dieselfde klas as hulle nie.

Nie een van hulle hou egter rekening met Tanja se vasberadenheid nie en kort voor lank is die kasteel se mense in rep en roer.

  • TitleKasteelbruid (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerLAPA Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-06-05T13:01:53.000Z
  • FormatKindle eBook