KREET van die Bloedbevlektes (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$6.50
2023-12-10
Highest Price
$6.50
2023-12-10
Lowest Price
$6.50
2023-12-10

KREET van die Bloedbevlektes (Afrikaans Edition)

KREET van die bloedbevlektes is 'n praktiese handboek vir geestelike oorwinning, wat volg op die Suid-Afrikaanse topverkoper, Bloedoffer.
Adele Neveling het die land se bekendste ex geword toe sy tydens 'n sataniese ritueel 'n kind wou offer, maar Jesus Christus van aangesig tot aangesig ontmoet het.
Ná 20 jaar in satanisme en 19 jaar in Christus, vertel Adele van die geestelike wêreld, van wapens en verhoudings. Sy verstaan dat die fight real is. Daarom daag sy jou uit om klaar te speel met dooie godsdiens en om Christus toe te laat om Hom in elke area van jou lewe te manifesteer.

  • TitleKREET van die Bloedbevlektes (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerAdele Neveling
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-11-10T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook