In Limbo, meer spookstories ('n Tweede Afrikaanse spookjoernaal Book 2) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$0.99
2024-06-14
Highest Price
$0.99
2024-06-14
Lowest Price
$0.99
2024-06-14

In Limbo, meer spookstories ('n Tweede Afrikaanse spookjoernaal Book 2) (Afrikaans Edition)

Vir mense wat glo dat spoke net in die goeie ou dae gedwaal het, is hier nuus. Vele van die gevalle waaroor in hierdie bundel geskryf is, rus steeds nie.
Hulle verskyn enige plek. Nou en hier. Vanaand? Môrenag? Helder oordag! Op hierdie oomblik.

Net soos in Spookjoernaal is vertellings kort, soms komies maar hopelik steeds geloofwaardig. Dit mag sensitiewe lesers ontstel, selfs 'n nag of twee laat wakker lê. Simpatie laat voel, kwaad maak, maar beslis nie onaangeraak laat nie. As jy dit dus geniet het om Spookjoernaal te lees, sal In Limbo, met nog meer ware spookstories ook tot jou spreek.

Blombos Requiem sou die laaste kort storie wees, maar het intusen 'n boek geword. Dit is nou deel van 'n stewige omnibus Van duskant na die anderkant. Lees gerus ook Clarissa Clairvoyant en Medisyneman, asook die spookstorie in Renza publikasies se Omnibus 3.

  • TitleIn Limbo, meer spookstories ('n Tweede Afrikaanse spookjoernaal Book 2) (Afrikaans Edition)
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-01-09T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook