Hibiskusvrou (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2024-01-13
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Hibiskusvrou (Afrikaans Edition)

Nerita is so hard besig om vir ander mense pasmaats te soek dat sy haarself nie die luukse van ’n verhouding gun nie. Sy word nietemin lief vir Theuns, wat haar vrouwees koester en haar leer om weer te leef.
Toe Armand vir die soveelste keer wil weet wie sy pa is en sy uitvind hy ken die man reeds, besef sy haar verlede het haar ingehaal.
Ná die naweek saam met Theuns in die Kaap en Armand se gedrag in haar afwesigheid, voel dit vir Nerita of haar lewe ’n yslike fiasko is. Maar wanneer die jongmense hulle kwessies oplos, kan sy en Theuns uiteindelik ook na ’n toekoms saam met mekaar uitsien.

  • TitleHibiskusvrou (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerLAPA Uitgewers
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2015-04-13T12:32:11.000Z
  • FormatKindle eBook