Goeie nuus vir elke dag (eBoek): 365 kort oordenkings vir lang dae (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-26
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Goeie nuus vir elke dag (eBoek): 365 kort oordenkings vir lang dae (Afrikaans Edition)

Dit is iets wat deesdae nogal skaars is; iets waarna ons almal smag en iets wat ons graag oorvertel: goeie nuus.
GOEIE NUUS VIR ELKE DAG is €n dagboek met oordenkings vir elke dag van die jaar, saamgestel uit dagstukkies van Stephan Joubert wat in Beeld verskyn het. Met hierdie boek word die Goeie Nuus weer tot in die huis en hart van elke leser gebring deur kort oordenkings wat hulle bewus maak van die goeie.
Die dagstukkies betrek hedendaagse gebeure en kwessies en kyk vanuit €n Bybelse oogpunt daarna. Die stukkies is kort en ideaal vir lesers om die hele dag te oordink en toe te pas in hulle lewe.
In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser in 365 dae herinner dat daar ten spyte van die sleg in die lewe tog ook goeie nuus is. Dit is die goeie nuus dat God ons Verlosser is, dat Hy vir ons sorg, en dat Hy ons die goeie in die slegte kan laat raaksien.

  • AuthorStephan Joubert
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781431609895
  • FormatKindle eBook
  • LabelCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ManufacturerCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • NumberOfPages244
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2008-08-21
  • PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ReleaseDate2013-11-06
  • StudioCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • TitleGoeie nuus vir elke dag (eBoek): 365 kort oordenkings vir lang dae (Afrikaans Edition)