Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie (Mean Streets Police Books Book 4) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$7.99
2023-10-23
Highest Price
$7.99
2023-10-23
Lowest Price
$5.19
2022-08-17

Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie (Mean Streets Police Books Book 4) (Afrikaans Edition)

Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisiemag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die Suid Afrikaanse Polisiemag was toe een van die mees gevreesde polisiemagte in die wreld en met rede ook, die polisie was effektief en geensins van plan om terug te staan nie. Statistieke toon dat 90% van alle terroriste op die grens deur die Polisie doodgeskiet is, 98% binne Suid Afrika self. Die Polisie se teen insurgensie eenhede het hulle truuks geleer in Rhodesi«, tien jaar voor die Weermag ontplooi is in Owamboland, en het meer ervaring gehad op die gebied as enige ander eenheid behalwe Spesmagte. As jy €˜n misdaad in die polisiemanne se teenwoordigheid gepleeg het, vir watter rede ookal, is daar opgetree, hardhandig as nodig, maar ook met simpatie soms. Die boek, dis lank, meer as 500 elektroniese bladsye, vertel die verhaal van 'n jong straat polisieman wat sy pad vind op die gewetenlose strate. Dit wys hoe 'n edele organisasie, die land se Polisiemag, in 'n €œinstrument van onderdrukking€ verander het as gevolg van politieke inmengery en wette gemaak deur gewetenlose politici. Wette wat afgedwing moes word en afgedwing is. Die boek is outobiografies en gebaseer op feite, dit is nie fiksie nie en stelliglik die naaste wat enige nie-lid aan daardie dae kan kom. Die inhoud is nie wat elkeen sal waardeur nie en party geskok sal laat maar daar is ook amusante insidente wat vertel word, wat jou sal laat lag. Van die terugvoer ontvang, het Gewetenlose Strate baie vroue en kinders gehelp om hulle mans en pa€s te verstaan. €˜n Storie wat gelees moet word. Dit is ook in Engels beskikbaar as: Mean Streets - Life in the Apartheid Police.

  • TitleGewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie (Mean Streets Police Books Book 4) (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerSmashwords Inc
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-12-10T09:38:18.000Z
  • FormatKindle eBook