Gemaklik in jou eie lyf (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.99
2023-12-20
Highest Price
$5.99
2023-12-20
Lowest Price
$5.99
2023-12-20

Gemaklik in jou eie lyf (Afrikaans Edition)

Leandie du Randt, is €n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook €n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat bre«r van toepassing kan wees. Die boek word as €n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar €n sterk geestelike boodskap is, €˜preek€ die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

  • TitleGemaklik in jou eie lyf (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerStruik Lifestyle
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-07-22T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook