Flarde (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-27
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Flarde (Afrikaans Edition)

Wenner van die UJ-prys (Universiteit van Johannesburg) vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Eug¨ne Marais-Prys vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Jan Rabie/Rapport-Prys vir innoverende Afrikaanse skryfwerk 2006.

Twee verhale word vertel. Aan die een kant is daar die verhaal van Mama Minoto, die hoenderpootvrou, en haar uitgebreide familie en aan die ander kant di© van die maatskaplike werkster, en die €˜stiltes€ wat albei families teister. Die geweld teenoor vroue en kinders en die ontoegeeflikheid van Ganyesa se stof wat oor grense heen die verskille tussen ras en stand uitwis totdat die een soos die ander word. €“ Jeanne Goosen

€n Fassinerende debuut. €“ Louise Viljoen

€n Allerpragtigste verhaal, vol ingehoue drif en trane, vol gees en wreld, en vol tasbaarhede. Wat sy skryf, is van vandag en van hier. Dis van Afrika. Jy ruik die teks, jy sien die woorde, jy hoor dit. Dit leef. €“ Petra Muller

In Flarde, bevind 'n jong maatskaplike werker haar in een van die mees verlate gemeenskappe in die land. Soos haar karakters het Marlize Hobbs se verbeelding geen grense nie. 'n Jong, wit maatskaplike werker bevind haar in een van die mees verlate swart gemeenskappe in die land. Sy raak betrokke by 'n groep Tswanas en 'n boeiende verhaal met interessante karakters ontvou. Hierdie debuutwerk word allerwe« as besonder vernuwend beskou.

  • AuthorMarlize Hobbs
  • BindingKindle Edition
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • Labele-Boeke vir Afrika
  • Manufacturere-Boeke vir Afrika
  • NumberOfPages107
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-09-29
  • Publishere-Boeke vir Afrika
  • ReleaseDate2013-09-29
  • Studioe-Boeke vir Afrika
  • TitleFlarde (Afrikaans Edition)