Engele in die vreemde: Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$7.99
2024-05-31
Highest Price
$7.99
2024-05-31
Lowest Price
$6.99
2020-06-13

Engele in die vreemde: Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans Edition)

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met €n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wreld gekom €“ van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.
Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgi«, Swede, Kanada, Australi« en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige o« van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is di© van barmhartigheid en moed.

  • TitleEngele in die vreemde: Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerZebra Press
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-04-01T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook