Elza Rademeyer Omnibus 4 (Afrikaans Edition)
n Kronkelpad na geluk werk Jessica op Biesiesdal in oom Josie se slaghuis en loseer sy by tant Mart €“ vir hulle is sy amper net soos €n dogter. Maar haar liefdeslewe is €n warboel. Jessica se verhouding met twee aantreklike broers en €n oudsenator se boheemse dogter sorg dat di© verhaal €n pad loop wat nooit €n vervelige oomblik het nie.In Jy behoort aan my lei Sura se ontmoeting met Hennie op Komslaagte tot groot ontberings. Verkragting en €n afgryslike ongeluk is maar twee van die enorme struikelblokke wat sy moet oorkom voordat sy ware geluk kan vind.En in Hamerkopnes is Caroline Bester doodgelukkig in haar werk ©n haar verhouding met Darius. Daarom is sy nie voorbereid op die uitwerking wat die skatryk Mark Johnson op haar lewe sal h wanneer hul paaie kruis nie.