Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2024-01-16
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak (Afrikaans Edition)

Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend.
Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek:
1. Ek sal €n werkende kerklidmaat wees
2. Ek sal €n kerklidmaat wees wat verenig
3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie
4. Ek sal vir my kerkleiers bid
5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees
6. Ek sal kerklidmaatskap as €n geskenk beskou
Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas.
EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat €n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wreld kan maak.

  • AuthorThom S. Rainer
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781431613441
  • FormatKindle eBook
  • LabelCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ManufacturerCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • NumberOfPages62
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2015-01-05
  • PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ReleaseDate2015-02-11
  • StudioCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • TitleEk behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak (Afrikaans Edition)