Eerste lewe van Adamastor (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$12.67
2024-01-21
Highest Price
$14.26
2022-10-21
Lowest Price
$12.67
2024-01-21

Eerste lewe van Adamastor (Afrikaans Edition)

€n  Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis €n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en €n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europe«rs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T€kama, neem €n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op €n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. €n Reis van vele ontberinge en frustrasies ...  €œDit is weer die verhaal van €n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en di© van Afrika €“ van Afrika die Prometheus-vasteland.€ aldus Ampie Coetzee.

  • TitleEerste lewe van Adamastor (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerHuman & Rousseau
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2011-04-28T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook