Dokter Pyn (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2022-08-28
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Dokter Pyn (Afrikaans Edition)

Tot vandag toe kan Celia Delport nie verklaar hoekom die lot om die aantreklike Dokter Russell Conroy se huis te verkoop juis op haar geval het nie. Sy weet net dat hierdie narkotiseur waarskynlik baie geld maak met sy sogenaamde pynklinieke. Sy taktiek is om mense 'n pyn in die verkeerde deel van hulle anatomie te gee, en hulle dan te laat betaal om dit beter te maak.

Sy stel beslis nie belang om hom te ontmoet nie, veral nie nadat een van sy kollegas beweer het dat die vrouens met wie Russell Conroy te doen het, doodgaan nie!

  • AuthorAdele Reynders
  • BindingKindle Edition
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelBoekemakranka
  • ManufacturerBoekemakranka
  • NumberOfPages100
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2012-02-05
  • PublisherBoekemakranka
  • ReleaseDate2012-02-05
  • StudioBoekemakranka
  • TitleDokter Pyn (Afrikaans Edition)