Die reine waarheid en ander liegstories (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-26
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Die reine waarheid en ander liegstories (Afrikaans Edition)

Heerlike humoristiese kontreiverhale uit die Vrystaat, deur die bekende rubriekskrywer van Herrie se kerrie. 

As politieke kommentator is die opteken van humoristiese verhale vir Herman dikwels soos 'n reddingsboei. Maar nie al die stories is in die eerste plek geskryf om humoristies te wees nie, dit is ook vol patos, wat dui op 'n deernisvolle kyk na menswees.. 

  • AuthorHerman Toerien
  • BindingKindle Edition
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelBoekemakranka
  • ManufacturerBoekemakranka
  • NumberOfPages298
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-03-03
  • PublisherBoekemakranka
  • ReleaseDate2013-03-03
  • StudioBoekemakranka
  • TitleDie reine waarheid en ander liegstories (Afrikaans Edition)