Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-26
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) (Afrikaans Edition)

In DIE LIEFDE VAN BAILEY FLANIGAN begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beïnvloed.
Bailey geniet die begin van haar nuwe loopbaan en die tyd wat sy saam met Brandon deurbring, terwyl Cody getrou sy voetbalspan afrig. Sal sy kies vir ’n lewe saam met Brandon in Los Angeles of sal haar hart haar laat teruggaan na haar eerste liefde, Cody, in Bloomington, Indiana?
Bailey het oor die jare baie geleer en gegroei, maar haar grootste uitdagings, wonderlikste vreugde en diepste hartseer lê nog voor.
Hierdie boek, met lede van die Baxter-familie, sal opwindend wees vir elke Karen Kingsbury-aanhanger.

  • AuthorKaren Kingsbury
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781431609260
  • FormatKindle eBook
  • LabelCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ManufacturerCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • NumberOfPages295
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-01-07
  • PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ReleaseDate2013-09-12
  • StudioCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • TitleDie liefde van Bailey Flanigan (eBoek) (Afrikaans Edition)