Die Silveri-geheim ontrafel (Modern) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2023-12-21
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Die Silveri-geheim ontrafel (Modern) (Afrikaans Edition)

Vasgevang tussen woede . . .

Erfgename Bella Haverton is woedend dat haar oorlede pa alles aan Edoardo Silveri bemaak het – die herehuis waarin sy opgegroei het, finansiële voogdyskap oor haar, en om die kroon daarop te sit, haar reg om te besluit wanneer en met wie sy sal trou! Bella is vasbeslote om van die onuitstaanbare bande ontslae te raak . . .

. . . en hartstog!

Haar plan om Edoardo te konfronteer raak volkome buite beheer wanneer sy besef die ongelukkige seun wat deur haar pa aangeneem is, is nou ’n selfversekerde, geheimsinnige man – met dodelike seksuele aantrekkingskrag! Terwyl haar verstand in stryd is met haar verraderlike lyf, onthul Bella die geheime in die verlede van die man wat haar toekoms beheer . . .

  • AuthorMelanie Milburne
  • BindingKindle Edition
  • Edition1
  • EISBN9781415023471
  • FormatKindle eBook
  • IsAdultProduct
  • LabelJacklin Enterprises
  • ManufacturerJacklin Enterprises
  • NumberOfPages166
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2014-04-15
  • PublisherJacklin Enterprises
  • ReleaseDate2014-04-15
  • StudioJacklin Enterprises
  • TitleDie Silveri-geheim ontrafel (Modern) (Afrikaans Edition)