Die Kans (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2024-01-19
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Die Kans (Afrikaans Edition)

Karen Kingsbury is een van die wreld se mees geliefde romanskrywers en is na
aanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die €˜Koningin van
Christelike fiksie€ gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in €n
onderwerp wat almal na aan die hart l: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereid
is om €n kans te waag nie.
Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kaliforni« verhuis het, het sy
en haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van €n eikeboom gesit en
briewe aan mekaar geskryf wat verse«l is in €n geroeste, metaal houer. Die plan
was om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd het
baie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgeword
het en is €n enkelouer wat in €n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haar
enigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou €n NBA ster wie se persoonlike
tragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstryde
op televisie kyk.
Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan €n versoening bring, skets
Karen Kingsbury €n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag van
geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

  • AuthorKaren Kingsbury
  • BindingKindle Edition
  • Edition1
  • EISBN9781415324585
  • FormatKindle eBook
  • LabelStruik Christian Media
  • ManufacturerStruik Christian Media
  • NumberOfPages278
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2013-04-01
  • PublisherStruik Christian Media
  • ReleaseDate2013-04-01
  • StudioStruik Christian Media
  • TitleDie Kans (Afrikaans Edition)