Die 4X4 Safari Kookboek: Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$7.99
2023-12-15
Highest Price
$7.99
2023-12-15
Lowest Price
$7.99
2023-12-15

Die 4X4 Safari Kookboek: Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe (Afrikaans Edition)

Die 4 x 4 Safari Kookboek is €n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy €n groentjie op die gebied van bos-safari€s is, het hierdie boek ook €n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook €n herinner-lysie om seker te maak dat jy €n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.
Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor €n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto€s regdeur.

  • TitleDie 4X4 Safari Kookboek: Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerStruik Lifestyle
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-06-10T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook