Diamant in die woestyn (Modern) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$9.99
2024-01-24
Highest Price
$9.99
2024-01-24
Lowest Price
$9.99
2024-01-24

Diamant in die woestyn (Modern) (Afrikaans Edition)

Passie in €n Bedoe¯ene tent . . .
Die toekoms van die Skavanga-diamantmyn is op die spel. Erfgenaam Britt Skavanga moet blitsvinnig rens kontant kry om haar maatskappy te red. En sy kry dit in die vorm van €n geheimsinnige Arabiese belegger wat bloot as Emir bekend staan.
Britt reis na die woestynkoninkryk van Karesji om haar arrogante weldoener te gaan konfronteer. Net soos diamante in Britt se bloed is, loop die skroeiende hitte van woestynsand deur sjeik Sjarif al Karesji se are. Hy is vasbeslote om die kil, arktiese skoonheid Britt Skavanga te wys hoe dinge in Karesji gedoen word €“ en hoe warm die nagte in die woestyn kan wees . . .

  • TitleDiamant in die woestyn (Modern) (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerJacklin Enterprises
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-06-09T15:02:34.220Z
  • FormatKindle eBook