Clarissa 2 - Blinde Sambok (Clarissa Clairvoyant) (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$1.00
2024-01-27
Highest Price
$1.00
2024-01-27
Lowest Price
$1.00
2024-01-27

Clarissa 2 - Blinde Sambok (Clarissa Clairvoyant) (Afrikaans Edition)

Francois Duval se bedoeling was regtig nie om Clarissa Fourie by nog 'n saak van hom te betrek nie. Volgens hom was die ondersoek na Bertus Botha se grusame dood mos reeds afgehandel ... Maar die hand wat die blinde sambok hou het soms 'n manier om hard en onverwags uit vreemde hoeke te slaan.

Blinde Sambok is die tweede avontuur wat Clarissa en Francois beleef in die Clarissa Clairvoyant reeks. Elke boek is egter 'n volledige storie op sy eie en dis nie nodig om vorige of opvolgende boeke te lees nie.

Baie in die genre van Medisyneman, Blombos Requiem, Rosevrou en Stryd om Bateleur

  • TitleClarissa 2 - Blinde Sambok (Clarissa Clairvoyant) (Afrikaans Edition)
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-01-17T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook