Charisma versus Lori (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$1.50
2024-02-03
Highest Price
$1.50
2024-02-03
Lowest Price
$1.50
2024-02-03

Charisma versus Lori (Afrikaans Edition)

Charisma versus Lori, is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Prinse van Lorani. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.
Lori bedank uit haar werk as lektrise by die universiteit as gevolg van onsmaaklike gebeure. Sy gaan werk by haar tante in die kwekery om vir kli«nte tuine uit te l. Haar tante stel €˜n bestuurder, Otto, vir die kwekery aan nadat haar man oorlede is. Van die begin af stel Lori €˜n ondeurdringbare buffer tussen haar en hom op, want vir di© soort onbehoorlik aantreklike mans vol charisma wat dink elke meisie moet aan hulle voete wees, het sy genoeg gehad. Dan is daar ook Len wat haar lewe kom probeer versuur€¦

  • TitleCharisma versus Lori (Afrikaans Edition)
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2013-05-07T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook