Boots en Brannewyn: Snaakse Stories uit die Rugbywêreld (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$5.99
2023-11-19
Highest Price
$5.99
2023-11-19
Lowest Price
$5.99
2023-11-19

Boots en Brannewyn: Snaakse Stories uit die Rugbywêreld (Afrikaans Edition)

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat €˜die Engelse julle darem nou lekker donner€? Of van Bob Skinstad se €˜noodgebed€ voor €n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam €˜Slenter€ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te s gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wreldbeker nie €¦
Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly €n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar€s nie n³g €n sport waaruit s³veel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi€s, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe.
Boots en Brannewyn is €n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer €n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.

  • TitleBoots en Brannewyn: Snaakse Stories uit die Rugbywêreld (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerZebra Press
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2010-12-08T00:00:00.000Z
  • FormatKindle eBook