Bakgat Braai 2 (Afrikaans Edition)
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie €n boek met €n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir €n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens €n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf €“ braai.
In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy €n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke €˜steakhouse€-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, dro« vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis €“ en moenie vergeet van die €˜kontroversi«le€ gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.
Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog €n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met €n uitsonderlike sin van homor.