Alle paaie lei na Jesus (eBoek): Hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
Out Of Stock
2024-01-24
Highest Price
-
-
Lowest Price
-
-

Alle paaie lei na Jesus (eBoek): Hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop (Afrikaans Edition)

Is die Bybel regtig so €n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio K¶nig wil aan lesers wys hoe daar merkwaardige lyne in die Bybel loop, dat temas sinvol ontwikkel word oor €n tydperk van eeue.
Volgens K¶nig is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat omtrent die hele Ou Testament op een of ander manier in Hom vervul word. Met afdelings soos €œHeil €“ Saligheid€, €œDie wet€, €œSkepping€, €œDie verhouding Ou Testament€ €“ €œNuwe Testament€ en €œDie benamings van God€ delf K¶nig dieper in die samehang van die Bybel en temas oor Jesus.
ALLE PAAIE LEI NA JESUS sal vir lesers opnuut die hoekstene van die Christelike geloof bevestig. Dit sal vandag se Christene help om iets te ervaar van die oorweldigende grootheid van Jesus.

  • AuthorAdrio Konig
  • BindingKindle Edition
  • EISBN9781431610457
  • FormatKindle eBook
  • LabelCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ManufacturerCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • NumberOfPages280
  • ProductGroupeBooks
  • ProductTypeNameABIS_EBOOKS
  • PublicationDate2010-10-14
  • PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • ReleaseDate2013-11-22
  • StudioCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
  • TitleAlle paaie lei na Jesus (eBoek): Hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop (Afrikaans Edition)