Afrikaanse Skrywers Omnibus 8 (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$3.50
2024-01-28
Highest Price
$3.50
2024-01-28
Lowest Price
$3.50
2024-01-28

Afrikaanse Skrywers Omnibus 8 (Afrikaans Edition)

GISTER SE BEGRAFNIS – Annico van Vuuren
Wat het jare gelede op Wilgersdrif tussen Zani se ouers en haar ouer suster Myra gebeur? Op twee en twintig moet Zani uitvind wat dit is. Sy doen aansoek vir 'n onderwyspos op die dorpie en kry die pos tot haar ma se ontsteltenis! As sy daarin slaag om gister se 'geraamtes' op te grawe, sal sy daarmee kan vrede maak? En watter rol gaan die man met die swart oë, gevoelige hande en skewe glimlaggie in haar lewe speel?
DAAI SKOENE MOET JêM KRY – Rika du Plessis
Toe Yolandi die dag in haar haas haar paar gerieflike plat skoene aan 'n boemelaar oorhandig om vir hom daarmee 'n lafenis te koop, het sy nooit kon dink hoe die gebaar haar eendag uit 'n noodsituasie sou verlos nie ...
BESTE MENEER KAKTUS – Adele Reynders
Dit is nie net Carla se man se dood wat haar negatief oor die lewe maak nie. Iemand kan tog nie die lewe geniet as jy jou bekommer oor geld, oor iemand anders se klein brakkie en oor mikroligtevliegtuie wat per dalkies uit die lug mag tuimel nie. Inteendeel, dan wip jy jou alie as 'n man met 'n sexy kaal bolyf dit waag om op die grasperk voor jou huisie verskyn.

  • TitleAfrikaanse Skrywers Omnibus 8 (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerRenza Publikasies
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2015-09-12T17:29:19.000Z
  • FormatKindle eBook