Afrikaanse Skrywers Omnibus 2 (Afrikaans Edition)
Type
Price
Date
Current Price
$3.50
2024-01-14
Highest Price
$3.50
2024-01-14
Lowest Price
$3.50
2024-01-14

Afrikaanse Skrywers Omnibus 2 (Afrikaans Edition)

Drie verhale van om en by 10duisend woorde elk
In 'n Stofpad op €“ Annico van Vuuren
Na Madi, in gr 11, se pa se hartaanval, verbrokkel haar lewe totaal. Hulle moet wortels optrek dat haar pa na €˜n warm, dro« klimaat kan verhuis. Gewoond aan die stad, is die stofpad voor hulle deur, die benouing van omringende berge en die vaalte van alles vir haar oorweldigend. Haar eerste skooldag is ook traumaties. Die enigste ligpuntjie is die seun, Gerrie (in matriek) van langsaan. Maar die omstandighede in s½ huis is hartverskeurend.

Barbier €“ Jurie Mentz
Nadat Emile Truter oneervol uit sy pos in die SAPD ontslaan is, moet hy iets anders vind om sy brood mee te verdien. Sy susterskind leer hom om hare te sny. 'n Lekker tong in die kies storie van 'n man wat sy rieme styfloop met 'n vrou wat hy beter wil leer ken. En sy suster se seun en vriend wat 'n oplossing vir 'n knellende probleem in ons land soek!

Fontein van Liefde en Gevaar €“ Rika du Plessis
Toe Bertus tydelik sy tante se woonstelblok in die stad moes gaan bestuur, het hy nie kon droom hy gaan daar en dan verlief raak en boonop met diamantdiewe te doen kry nie. Wat sy sogenaamde vakansie moes wees, ontaard in vreeswekkende oomblikke.

  • TitleAfrikaanse Skrywers Omnibus 2 (Afrikaans Edition)
  • ManufacturerRenza Publishing
  • BindingKindle Edition
  • ProductGroupDigital Ebook Purchas
  • ReleaseDate2014-05-15T14:02:22.000Z
  • FormatKindle eBook